Knappe prestatie
Door: Hilde
Blijf op de hoogte en volg Hilde
08 Mei 2008 | Nederland, Zwolle
DIE oudste inwoner van die Karasstreek, mnr. Saul Boois, is Vrydag oorlede. Oom Boois is op 29 Desember 1901 op die plaas Lemoendraai in die Kalkfontein-omgewing gebore en sou vanjaar 107 jaar oud geword het. Hy was lewenslank ‘n skaapwagter soos sy pa en is in 1947 getroud met Cecilia Boois, wat in 2000 oorlede is.
Uit die huwelik is drie kinders gebore, waaruit vyf kleinkinders afkomstig is. Mnr. Saul Boois was ‘n gerespekteerde inwoner van Karasburg en was op sy oudag nog perdfris en gesond.
Sy tweede oudste kleinkind, mnr. Niklaas Boois, het vir hom gesorg en was duidelik in sy skik oor sy oupa se goeie gesondheid.
Sy begrafnis sal op Saterdag 17 Mei vanuit sy huis by 118 Westerkim- straat op Karasburg plaasvind. Die diens sal om 08:00 by die huis begin, met die kerkdiens om 09:00 by die Rooms-Katolieke kerk op die dorp. Al drie mnr. Boois se kinders is al oorlede en hy word oorleef deur vyf kleinkinders en twee agterkleinkinders.
De levensverwachting in Namibie is ongeveer 42 jaar: deze man is 2,5 keer zo oud geworden, knappe prestatie.
Wat me opvalt is dat in dit warme klimaat iemand pas na 10 dagen wordt begraven en de dienst dan op het onmenselijke tijdstip van 8 uur begint.
Reageer op dit reisverslag
Je kunt nu ook Smileys gebruiken. Via de toolbar, toetsenbord of door eerst : te typen en dan een woord bijvoorbeeld :smiley